Ek sal dit netso vat (behalwe donker kaste links) - love dit.
Q
Ek hou van die rou sement elemente, eenvoudige kaste en kleure in die kombuis.
Herringbone vloer, groot "imposing" eiland en lang "sleek" kombuiskaste.
Dak tot vloer houtkaste is vir my baie mooi
Kleurkombinasie, eenvoudige lyne, vloer kan ligter wees
Kleurkombinasie, lang eiland, hoë kaste. Extrator kon in die recess gewees het
Ek sal dit netso vat (behalwe donker kaste links) - love dit.
Q